Dit is waar wat hulle sê: ”Die dae is lank, maar die jare is kort.”
──────────────────── 💜 ────────────────────
Ek kan nie onthou dat tyd só vinnig gevlieg het toe ons jonger was nie. Maar die laaste paar jaar? Dis ‘n héél ander storie.
Vandag is die laaste dag van die maand. Die einde van die sewende maand van 2026.
Dit is ook die tiende week van skoolvak…



