The art of forgetting.
"The only thing faster than the speed of thought is the speed of forgetfulness."
‘n Mens vergeet so vinnig soveel dinge.
Ek is altyd verstom wanneer mense my begin vertel hoe die en daai plek gelyk het voordat daar woonstelle gebou is, of ‘n besigheidsentrum.
Dan is ek altyd baie verstom met myself dat ek nie sulke dinge onthou nie. Dieselfde met my skooldae. Daar is baie wat onthou - maar dit is baie minder as wat ander onthou. Jiss…


