The Art of Growing older.
“Do not grow old, no matter how long you live. Never cease to stand like curious children before the great mystery into which we were born.” (Albert Einstein)
Hoe weet ‘n mens dat jy besig is om oud te word?
Well, tussen aches and pains wat weervoorspellers geword het, en sekere dele van jou lyf wat besluit het om te retire, is daar altyd die rug wat jou terug hou.
Of die behoefte, miskien eerder die noodsaaklikheid, om te sien hoe elke badkamer se toilet lyk, waarookal jy vir langer as ‘n uur besig gaan wees?
…



