The art of Healing
The soul always knows what to do to heal itself. The challenge is to silence the mind.
November is die maand wat hand-aan-hand loop met dankbaarheid.
Ek voel, en ek dink jy stem saam, dat ons elke liewe dag van ons lewens SO baie het om oor dankbaar te wees. Om voor dankie te sê. En ek maak ‘n punt daarvan om gereeld vir die mense wat ek liefhet, te sê hoe dankbaar ek vir hulle en hulle liefde is, en vir alles wat hulle vir my doen en bete…


