The Art of Juicy Living
“Your life is yours and yours alone. Rise up and live it.” (Mary Oliver)
Jou lewe is jóúne.
Nie ’n publieke diens nie.
Nie ’n kompromie vir ander se gemak nie.
Nie ’n mooi-verpakte dosie wat wag op applous nie.
WAT IS JUICY LIVING?
Dit is jy wat opstaan en besluit om voluit te leef!!
Dit is jy wat ophou fluister. En ophou krimp.
Jy weet wat hulle sê, “Better to ask for forgiveness that ask permission” en ek stem 100% saam. Hou op…



