The Dawn Effect.
"A healthy outside starts from the inside."
Ek het die afgelope paar weke baie geleer, maar veral hierdie laaste 10 dae of so.
Ek hou daarvan om na YouTube video's te kyk wat vir my interessant lyk, maar ek gee myself toestemming om baie vinnig aan te beweeg as niks wat hulle sê met my resonate nie.
So het ek geleer van die Dawn Effect, of soos hulle dit ook noem, The Dawn Phenomenon.
In a nutshell…



