Tyd is kosbaar!
“Time is the coin of your life. It is the only coin you have, and only you can determine how it will be spent.”
Ek was absoluut geskok gister toe ek besef dit is die 28ste Desember.
Ek dog nog ek het ‘n hele week van Desember oor voordat ek hoef reg te wees vir die Nuwe Jaar - toe nie!
Maar ek het nie net gesit en snotbollekies rol nie - ek het baie hard gewerk - ek kon 7 videos oplaai, en toe is my kinders so chuffed met die twee Ingelse video’s dat hulle my oortu…




