Weaving moments

Weaving moments

Tyd vir 'n nuwe droom!

“Nothing is as painful as staying stuck somewhere you don’t belong.”

Annette Payne's avatar
Annette Payne
Jan 09, 2026
∙ Paid

Ek is finally besig om my chakra-huisie uit te sort!!

Uit met alles wat oud en dood is - en in met alles wat nog vir my regtig iets beteken.

Ek besef elke dag al hoe meer - ek is lankal klaar verlang na al die sentimentele goeterkies waarvan ek moes ontslae raak in Ierland, en wat ek gekies het om in Suid-Afrika te los by die kinders. Ek sukkel met tye n…

This post is for paid subscribers

Already a paid subscriber? Sign in
© 2026 Annette Payne · Privacy ∙ Terms ∙ Collection notice
Start your SubstackGet the app
Substack is the home for great culture