Snotsiekte is nie die begin van die einde nie, maar soms side-line dit jou 100%.
Vandag kan ek dit beaam en bevestig: vir die laaste 4 dae probeer ek ‘n tsunami stop tussen neusgate en ogies. Vir ‘n paar dae was ek nie naby my laptop nie - en nou skryf ek uit die loopgrawe van ‘n verkoue - wat in plein Afrikaans beteken dat ek myself ‘so siek soos ‘n hon…



