Use it or lose it.
“I want to sing like the birds sing, not worrying about who hears or what they think.” (Rumi)
Hierdie week op die Late Night Show met Stephen Colbert, hoor ek ‘n song wat my in trane het soos julle nie sal glo nie.
Dit is Mavis Staples. Sy was een van die Staple Singers, en is die enigste een wat oor is van die groep: daar was Pops, en sy drie dogters, Yvonne, Cleotha, Mavis, en boet Pervis. Ek kan net imagine hoeveel hulle vyf saam ervaar het. …


