AFRIKAANS IN MURG & BEEN

AFRIKAANS IN MURG & BEEN

Van kamers & wonings.

Die wêreld is ons woning nie. (Totius)

Annette Payne's avatar
Annette Payne
Nov 25, 2025
∙ Paid

Ek het al vergeet van hierdie gedig van Totius - diep gelowig, ‘n teoloog en ‘n digter, het sy Calvynse opvoeding ‘n groot rol in sy woorde gespeel.

Ek hoor nou die dag ‘n song deur Amanda Strydom - My kamer.

En dit is mooi. Sy vertel die storie:

“Ek het lankal immigreer na ‘n kamer in my kop - vandaar hou ek versigtig die wêreld om my dop;

My kamer bied ‘n…

User's avatar

Continue reading this post for free, courtesy of Annette Payne.

Or purchase a paid subscription.
© 2026 Annette Payne · Privacy ∙ Terms ∙ Collection notice
Start your SubstackGet the app
Substack is the home for great culture