AFRIKAANS IN MURG & BEEN

AFRIKAANS IN MURG & BEEN

Vriendskap.

"Friendship is always a sweet responsibility, never an opportunity." (Khalil Gibran)

Annette Payne's avatar
Annette Payne
Feb 19, 2026
∙ Paid

16 Februarie 2017 - nege jaar gelede het ek my beste vriend en soulmate verloor.

Ons is al lankal verby die tyd wat ek hom langer geken het as wat ek sonder hom was.

Daar was nie genoeg jare van 2010 tot 2017 toe nie, maar wat ek verseker weet, is dat ons baie meer geput het uit ons vriendskap in ses korte jare, as wat die meeste lewenslange vriendskappe…

User's avatar

Continue reading this post for free, courtesy of Annette Payne.

Or purchase a paid subscription.
© 2026 Annette Payne · Privacy ∙ Terms ∙ Collection notice
Start your SubstackGet the app
Substack is the home for great culture