Wat het ons geweet in ons jong dae van processed anything? Ons het op vars goed grootgeword. En slap tjips met sosaties en die lekkerrrrrr groen-geel sous!!!
Wat het ons geweet van snacks? Ons is soggens 6 uur opgejaag met ‘n klok wat lui. Opstaan, bed opmaak, aantrek, tande borsel, ontbyt is 06h45 en skool begin 07h40. Ons koshuis was reg onder in die d…



