When memories hit you.
Expect the unexpected.
Ek weet nie van jou nie, maar dit voel vir my asof die herinneringe rondom sekere mense, plekke, dinge en dae nooit vervaag nie.
Vandag, nege jaar gelede, het my oudste en haar gesin op ‘n vliegtuig geklim om ‘n nuwe lewe in Australië te gaan begin.
Die Facebook memory vandag was soos ‘n vuishou in die maag.
Ek kyk na klein Quinne, toe twee maande kort van…



