AFRIKAANS IN MURG & BEEN

’n Ruimte vir stories wat net in Afrikaans vertel kan word - vol humor, heimwee, waarheid en die sagte lag van herkenning. Dit is vir jou, as jou hart nog in Afrikaans asemhaal, maak nie saak waar in die wêreld jy leef of beef nie.

By Annette Payne
· Launched a year ago